Swapo swyg oor EVM's
Die regerende party se woordvoerder weier om vrae oor verdwene stemtoestelle wat in hul besit was, te beantwoord.
Denver KistingJoernaliste probeer om aan Swapo voor te skryf wat hulle op nuuskonferensies wil hoor.Só het die regerende party se inligtingsekretaris, me. Hilma Nicanor, Vrydag te
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie