Swapo slyp uitskopbyl
Die regerende party het besluit om sy grondwet te wysig om die herhaling van ’n Panduleni Itula-situasie te verhoed.
Jemima Beukes – Die woordvoerder van Swapo, me. Hilma Nicanor, sê die regerende party het uiteindelik die wapenrusting om af te reken met lede wat hulleself met ander politieke
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie