Swapo skop Shangala, Esau nie uit sentrale komitee
Ondanks hul skorsing uit die parlement ná die oopvlekking van die Fishrot-skandaal, sê Swapo hy sal nie intern teen die twee oudministers optree voordat daar ’n hofuitspraak is nie.
Kenya Kambowe op RunduSwapo sal mnre. Bernard Esau en Sacky Shanghala nie uit sy sentrale komitee, en politburo in die geval van laasgenoemde, verwyder tensy hulle skuldig bevind w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie