Swapo se kleure, embleem nét syne

Die regerende party het gister teen kwaadpraters uitgevaar.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die regerende party kan stappe doen teen mense wat sonder toestemming in sy kleure en embleem in die openbaar pryk.Só het me. Hilma Nicanor, Swapo se sekretaris
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer