Swapo ‘moet China se voorbeeld volg’

Die wêreld se politieke party wat die langste aan bewind is, het onlangs wenke met Namibië se regerende party gedeel.
Augetto Graig
Augetto Graig - China se Kommunistiese Party (CPC) is al ’n honderd jaar oud en reeds 70 jaar aan bewind in dié reuseland met meer as ’n miljard mense. Sedert 1949, toe die pa
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer