Swapo gee ekstra tyd om topvier te nomineer

Die reg van senior leiers om plaasvervangers vir Swapo se topleiers aan te wys, is deur die party se politburo bekragtig.
Dani Booysen
Politieke redaksie – Die politburo van die regerende party sal Donderdag opnuut vergader om bykomende nominasies vir die posisie van president, visepresident, sekretaris-generaal
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer