Swapo eindelik reg vir optree teen Fishrot-hoës
Ná 'n hoëvlakvergadering verlede week gaan Swapo na verwagting binnekort die ontslag van twee voormalige ministers uit hul gesagsposisies aankondig.
Mathias Haufiku – Die topbestuur van die regerende party het glo besluit om twee voormalige leiers, mnre. Bernhard Esau en Sacky Shanghala, uit hul sentrale komitee- en politburo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie