Swapo druk aanstellings deur ondanks teenstand
Die regerende party het gister die land se mees senior korrupsiejagters se ampstermyne verleng in die afwesigheid van die meerderheid van die opposisie se parlementslede.
Brigitte Weidlich – Argumente en chaos het gister opnuut die derde dag van 'n spesiale sitting van die Nasionale Vergadering gekenmerk.Die leier van die amptelike opposisie,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie