Suutjies trap, ou meerkat!
KLIK hier om na ?n nuwe galery met lesers se interessante natuurfoto?s te kyk. Mike Chart het meerkatte en verkleurmannetjies in die Namib Naukluft Park afgeneem en Roline McDonald was by die Spitzkoppe.
Kobus Burger van Hentiesbaai deel nog van sy kiekies en Werner Schlierkamp se foto?s wys ?n gekamoefleerde tuinpadda en hoe vol die panne tussen Halali en Namutoni is.
?Classic, jy sien net agterente,? skryf Roline by haar foto van 'n troppie bokke wat die dors uit 'n watergat by die Spitzkoppe les.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie