Sutherland Springs kerk heropen
Mense bid in die First Baptist Kerk van Sutherland Springs waar 26 mense verlede week doodgeskiet is, tydens die heropening van die kerk as gedenkteken vir die slagoffers. Foto Nampa/Reuters


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie