Susanne Hoff skuldig aan poging tot moord

Uitspraak is gelewer in die verhoor van 'n advertensiemaatskappy-eienaar wat van sameswering tot die moord op haar man beskuldig is.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw – Susanne Hoff (56), wat teregstaan op ’n aanklag van sameswering om haar man, mnr. Egbert Hoff, te vermoor, is gister deur landdros Alexis Diergaardt in Windho
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer