Susanne Hoff skuldig aan poging tot moord
Jacqueline Louw - Die Windhoekse sakevrou Susanne Hoff (links op die foto) is vanoggend (Donderdag) in die streekhof skuldig bevind aan poging tot moord op haar vervreemde man, mnr. Egbert Hoff, meer as vyf jaar gelede.
Landdros Alexis Diergaardt het haar onskuldig bevind aan sameswering om moord te pleeg, maar wel van poging tot moord.
Sy is daarvan beskuldig dat sy drie mans gehuur het om hom te vermoor.
Hoff is op 30 November 2011 in hegtenis geneem en is meer as vier maande lank aangehou voor haar borgtogaansoek in April 2012
suksesvol was in die Windhoekse hoërhof.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie