Suide se eie skofresies wag vir dapperes

Die uitdagende byeenkoms is nie vir almal nie, erken die organiseerders. Dis dalk net vir dié wat 'n soort eie Cape Epic in Namibië begeer.
Andrew Poolman
Die sewende jaarlikse Standard Bank Klein-Aus Vista Bergfietsuitdaging vind op 29 April, 30 April en 1 Mei 2017 in die pragtige omgewing van Aus plaas. Die byeenkoms is die enigste
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer