Suid-Afrika: 'Groei van 3% per jaar is moontlik'

Ongelukkig is die groei in die bruto binnelandse produk (BBP) op 'n jaargrondslag laer as die bevolkingsgroei, sê 'n kenner.
Riana de Lange As die verrassend stewige ekonomiese groei van 3,1% op 'n kwartaalgrondslag in die tweede kwartaal in die volgende jaar herhaal kan word, het Suid-Afrika die potensi
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer