Studente, werkers ruk op na parlement
Geen einde van die geweldpleging en vandalisme op Suid-Afrikaanse kampusse is in sig nie. Studente en universiteitswerkers het gister na die parlementsgeboue in Kaapstad opgeruk om gratis onderrig te eis.
Die polisie het gister lemmetjiesdraad om die Suid-Afrikaanse parlement in Kaapstad gespan, terwyl studente deur die middestad na die parlementsgebou opgeruk het. Verskeie groepe,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie