Studente betaal meer by Unam
Die finansiële verknorsing waarin die Universiteit van Namibië (Unam) verkeer, tesame met die algemene ekonomiese vooruitsig vir die land, het die universiteitsraad genoop om klasgelde vir aanstaande jaar te verhoog. Dit sluit ’n verhoging van 6% vir klasgelde in, met die vereiste minimum betaalbare deposito vir onderrigfooie per fakulteit wat mettertyd aan studente deurgegee sal word. Registrasiefooie vir aanstaande jaar is N$1 575.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie