“Water wat lek in Amsasstraat, Cimbebasia al vir twee maande. Net verder op om die draai is nog 'n lek in die pad. CoW doen net niks daaraan nie. Maar hul huil oor waterbesparings????” Ontvang op WhatsApp op 13 Mei.
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 12:00 - As jy n opbetaalde intekenaar is, bevestig asseblief jou aanmeldbesonderhede of voer die unieke leserstoegangskode in wat op die voorblad van jou voorkeurkoerant Republikein, Namibian Sun of Allgemeine Zeitung gedruk is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie