Strafste toets ooit vir gemeenskapsbewaring

Kenners meen indien die Covid-19-pandemie nie goed bestuur word nie, kan dit die einde van die land se suksesvolle CBNRM-projek beteken.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – 'n Kitsopname onder vyf gemeenskapsbewaringsgebiede wys dat die Covid-19-pandemie en gepaardgaande inperkings 'n enorme ontwrigting in Namibië se gemeenskapsge
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer