Stories op die (Ekspo-)stoep
Stories op die (Ekspo-)stoep

Stories op die (Ekspo-)stoep

Ronelle Rademeyer
Die Suid-Afrikaanse akteur Frank Opperman van Orkney Snork Nie- en Ouboet en Wors-faam het Woensdagaand by die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) saam met Namibiese storievertellers op FNB Namibia se Stoep gekuier en die gehoor laat skater. Saam met hom op die verhoog was (van links) Antoinette de Chavonnes Vrugt, Tega Shiimi ya Shiimi, Twapewa Selma Kadhikwa en Neville Basson. Blaai na Market Watch vir meer oor dag een van die ekspo. Foto Stefan Oosthuizen

Kommentaar

Republikein 2026-10-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer