Stiefpa verskyn vir verkragting, dood van meisie
Voorleggings is verlede Donderdag deur regspraktisyns in die hoërhof gemaak in die saak van ''n plaaswerker wat daarvan beskuldig word dat hy sy stiefdogter op 19 September 2013 seksueel aangerand en vermoor het.
Jacqueline Louw - Staatsadvokaat Cliff Lutibezi het tydens sy slotbetoog in die saak van die beweerde moord op die 18-jarige Izelda Kock deur haar stiefpa, mnr. David Kido, gesê s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie