Sterker rand bring vreugde oor petrolprys
Die volgehoue sterk rand dui op 'n toename in vertroue onder buitelandse beleggers dat Suid-Afrika een van die opkomende markte is wat die mas behoort op te kom indien Amerika se rentekoerse binnekort styg.
Chris HarmseJanet Yellen, voorsitter van Amerika se Federale Reserweraad in Kalifornië, het verlede Vrydag die menings van talle ontleders bevestig dat die Amerikaanse rentekoerse
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie