Stemdag is 'n vakansiedag
President Hage Geingob het pas aangekondig stemdag op Woensdag 25 November is 'n openbare vakansiedag. Die doel is om die algemene publiek die geleentheid te gee om lede van streeksrade en plaaslike owerhede te kies.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie