Stembusse in Suid-Afrika oop
Stembusse in Suid-Afrika oop

Stembusse in Suid-Afrika oop

Henriette Lamprecht
Suid-Afrikaners stem vandag in die sesde munisipale verkiesings. Die uitslag van die verkiesing sal die politieke samestelling van 48 distrikte, agt metropolitaanse rade en 207 plaaslike munisipaliteite in die land se nege provinsies bepaal. Daar is altesame 23 151 stemlokale landwyd. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer