Stem vir jou gunstelingkiekie
Vandag verskyn Republikein se redaksie se tien gunstelingfoto's in die "Kiek die eerste skooldag en wen met Checkers"-kompetisie.
SMS-lyne maak vandag vir lesers oop om vir hul gunstelingfoto te stem. SMS "Checkers", gevolg deur die nommer van die foto waarvoor jy stem, na 51500.
Die kompetisie sluit 22 Januarie om middernag.
Die leerling wie se foto die meeste SMS’e ontvang het, wen 'n koopbewys van N$500, terwyl een gelukkige leser wat aan die kompetisie deelgeneem het, ook ’n koopbewys van N$500 ryker sal wees.
Me. Zelda English van Swakopmund is die eerste gelukkige wenner van Republikein en Checkers se fotokompetisie. Sy het ’n koopbewys van N$500 in die gelukstrekking losgeslaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie