Steinhoff wil appelleer teen interdik oor Pepkor
Die voormalige eienaars van Tekkie Town het vir die interdik gevra hangende die uitslag van hul eis wat verlede jaar teen Steinhoff gebring is om hul onderneming en aandele terug te kry.
Nellie Brand-Jonker – Steinhoff het ’n aansoek om verlof tot appèl gebring teen die interdik van die hooggeregshof in Kaapstad wat einde April toegestaan is om hom te belet om
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie