Stefan Namibië se eie Chuck Norris
Francoise Steynberg - Staan opsy Chuck Norris!
Vernon Koekemoer van Suid-Afrika kan ook gaan slaap. Namibië het sy eie Mans, Stefan Mans.
Tientalle skreeusnaakse memes is op sosiale media oor Namibië se held en internetsensasie Stefan Mans geskep.
Op Facebook gons dit omtrent oor die video van Mans wat drie boewe vasgevat het nadat hulle toegang verkry het tot ’n kliënt se voertuig terwyl sy in die bestuurdersitplek was.
Mans se linkerhaakhou is veral 'n treffer!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie