Starbucks: Die laaste strooi(tjie) kom in 2020
Die koffiegroep sê hulle gebruik reeds deksels sonder strooitjies in 8 000 winkels in Noord-Amerika en dit word nou ook vir markte in Asië getoets.
Vida BooysenVir Starbucks sal 2020 die laaste strooi(tjie) wees.Die maatskappy het Maandag gesê hy beplan om dan strooitjies wat net een keer gebruik word uit sy meer as 28 000 ko
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie