Staptog skud etikette af

'n Vrou en twee San-mans het binne 31 dae van Tsumkwe in die Ooste af na die see in die Weste gestap.
Tanja Bause
“Die San glo as jy handevat, word jy 'n grootmens. So ek het hul hande gevat en gesê ons is nou groot en sterk en nie bang nie. En ons het aangestap.“Ek sal nooit in my lewe d
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer