Stamseloorplanting 'n eerste vir Namibië
'n Dokter verduidelik die vrou wat nou 'n huppel in haar stap het, is nie van haar siekte genees nie, maar die skade wat dit veroorsaak het, is herstel.
Henriette LamprechtMediese geskiedenis is vandeesweek gemaak met die eerste stamseloorplanting wat in Windhoek gedoen is. Die prosedure is deur dr. Tommy van Wyk uitgevoer en die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie