Stakings bedreig Skorpion se toekoms

Bestuur verwag die sinkmyn sal ná die nuutste staking na raming US$22 miljoen se verliese ly.
Augetto Graig
Augetto Graig en Ogone Tlhage - Die derde onderbreking in die Skorpion-sinkmyn se werkskedule in sewe maande het Vrydag ten einde geloop.Die myn se bestuur het Saterdag aangekondig
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer