Stad Windhoek: Nuwe besems, groot beloftes

Die vyf kandidate waarmee gister openbare onderhoude gevoer is as deel van die werwing van ‘n nuwe uitvoerende hoof vir die munisipaliteit van die Namibiese hoofstad het almal groot planne vir hervorming en herlewing.
Dani Booysen
Ogone Tlhage Onteiening is gister tydens onderhoude met voornemende munisipale hoofamptenare vir Windhoek genoem as ‘n opsie om vinniger genoeg grond vir behuising beskikbaar t
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer