Stad se toetstoue
Stad se toetstoue

Stad se toetstoue

Dani Booysen
“Ek het gister (17 Augustus) so 10:20 die foto by Robert Mugabe-kliniek geneem. Ek sien nêrens afstand tussen die mense nie en van hulle het nie eens maskers aan nie. Ek wonder maar net.”

Kommentaar

Republikein 2026-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer