Staatspasiënte se posisie ‘onbenydenswaardig'

Verskeie verskaffers van gesondheidsdienste het aangedui hulle gaan nie hul kontrak met die staat se mediese fonds hernu nie.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht –Die gewysigde kontrak tussen die staat se mediese fonds (Psemas) en verskaffers van gesondheidsdienste is vir die soveelste keer uitgestel, dié keer vir agt
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer