Staatsondernemings wek kommer by ministers

Beide minister Calle Schlettwein en minister Leon Jooste het oënskynlik genoeg gehad van staatsondernemings wat op staatsubsidies staatmaak.
Estelle de Bruyn
Estelle de BruynErnstige herbesinning oor staatsondernemings is deur die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, versoek.“Hulle presteer onder verwagting en dreineer die
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer