Staatskaping: Thuli, Guptas reageer op verslag
Adv. Thuli Madonsela, voormalige openbare beskermer (OB), sê sy moes strenger teenoor pres. Jacob Zuma in haar verslag oor staatskaping gewees het.
Van die bevindings in die verslag “State of Capture” oor die verhouding tussen regeringsamptenare en die Gupta-familie sluit beweerde pogings van omkopery en gereelde kontak
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie