Staatsgeriewe wag op Psemas-lede
Private diensverskaffers in die gesondheidsbedryf wonder of dit nog enigsins die moeite werd is om 'n kontrak met die staat se mediese fonds te sluit.
Henriette LamprechtMeer as 20% van private diensverskaffers in die gesondheidsbedryf wat aan 'n landswye opname deelgeneem het, sê hulle gaan nié die nuwe kontrak met die staat s
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie