Staatsbegrafnisse vir wyle Willem Kondjore, Mburumba Kerina
Staatsbegrafnisse vir wyle Willem Kondjore, Mburumba Kerina

Staatsbegrafnisse vir wyle Willem Kondjore, Mburumba Kerina

Henriette Lamprecht
Die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie het bekendgemaak wyle eerwaarde Willem Kondjore en Mburumba Kerina sal elk met die goedkeuring van president Hage Geingob 'n staatsbegrafnis ontvang.

Kondjore word op 26 Junie op //Gabis (Karasburg-Oos-kiesafdeling) begrawe, terwyl die begrafnisreëlings vir Kerina later bekendgemaak sal word. Die begrafnisse sal onder streng Covid-protokol geskied, met beperkte openbare byeenkomste van 10 persone per geleentheid.

Kommentaar

Republikein 2025-09-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer