Staat se mediese personeel verdien hoogste eer

'n Ernstige siek Covid-pasiënt is vol lof vir die behandeling wat sy in die Covid-saal van die Katutura-hospitaal ontvang het.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – God gebruik mense om ons te seën. “God gee wysheid, kennis en riglyne aan hierdie dokters en verpleegsters om ander te versorg. Ons voel God se genade de ...

Kommentaar

Republikein 2022-09-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer