Staat sê dis protokol
“Wonder maar net. . . Is dit hoe ‘n goewerment-nommerplaat gebruik word?” Ontvang op WhatsApp op 28 Julie 2018. Republikein het die afgelope tyd op verskeie platforms nuwe foto’s en navrae soos hierdie ontvang. Geruime tyd gelede het die staatsdiens by navraag gesê dat protokol vereis dat registrasiemerke van die regering gebruik moet word wanneer amptenare en/of gaste soos in die geval ‘n gehuurde voertuig met ‘n buitelandse of gewone registrasiemerk gebruik. Eerstens moet mense volgens die regering weet dat die voertuig in diens van die staat optree en na wat verneem is word amptelike dokumentasie ook onder die GRN-nommer uitgereik.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie