Staat gooi wal teen gay regte
'n Selfdegeslag-egpaar se tweejarige seun wat deur surrogaatskap gebore is, se burgerskap is in Oktober goedgekeur, maar die regering appelleer teen die hoërhof se beslissing.
Jana-Mari SmithDie ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit het erken hul benadering tot 'n tweejarige seun se aansoek om Namibiese burgerskap is beïn
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie