Sportkommissie werknemers in hof oor vermeende bedrog
Twee werknemers van die Namibië Sportkommissie, me. Ivonne Nande en mnr. Walter Haseb, het vanoggend vlugtig in die Windhoek landdroshof verskyn op klagte van bedrog van bykans N$5 miljoen. Dié twee is Dinsdag deur die Teenkorrupsie Kommissie in hegtenis geneem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie