“Spookhengel” bedreig Namibiese robbe
Wetenskaplikes vind dat jonger, nuuskierige robbe dikwels in ou hengelgereedskap of ander plastiekrommel in die see verstrengel en beseer word, met talle wat daarvan vrek.
Elvira Hattingh - Sowat een uit elke 500 Kaapse pelsrobbe aan die Namibiese kus verstrengel hulself jaarliks in plastiekrommel. Hulle word meestal om die nek vasgevang, wat wurgwon
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie