Spoedmeter
?n Mobiele spoedmeter wat op verskillende plekke in die hoofstad opgestel kan word, het Maandag op die middelmannetjie in Hosea Kutako-rylaan gestaan.
Die masjien meet aankomende motors se spoed en wanneer die spoedgrens oorskry word, begin die syfers wat die spoed aandui, flikker om die bestuurder te waarsku dat hy te vinnig ry.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie