Splinternuwe fees vir skole
Die #Festival is vanoggend bekendgestel by die Interhoër tussen Windhoek Hoërskool en Windhoek Gimnasium.
Vanaf 7 tot 9 September 2017 sal 45 skole van reg oor Namibië in nege “franchises” teen mekaar meeding in nege sportkodes. Die #Festival sal saamval met ‘n loopbaanskou waar skoliere met persone in verskillende beroepe kan gesels en die naweek sluit af met ‘n musiekkonsert ter viering van Republikein se 40ste verjaardag.
Lees al die besonderhede in Maandag se uitgawe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie