Splinternuut - Ons land, ons taal
Hierdie liedjie is spesiaal geskryf vir Republikein se 40ste verjaardag. Kom luister op Saterdag 9 September 2017 by SKW hoe dit die eerste keer op die verhoog gespeel word. Geskryf deur Vaughan Gardiner, Nerine Gardiner en Hugo Ludik. Vervaardig deur @Muse Studios, uitgevoer deur ADAM.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie