“Spinning” was nog nooit so Vankie nie

Dié waaghals se gunstelingtoertjie is om kop onderstebo uit haar bewegende voertuig te hang.
Tanja Bause
Tanja Bause – ’n Horde mense drom saam om rokende bande en karre wat spin. Die opwinding is groot en die toertjies waaghalsig. Onder die voertuie is ’n rooi BMW en die mense
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer