Speurder getuig oor moordtoneel, arrestasie

Die polisie het binne ure die verdagtes opgespoor sonder dat veel bewyse by mnr. André Heckmair se moordtoneel gevind is.
Frank Steffen
Stefan Noechel – Sowat tien polisiebeamptes het die twee Amerikaners en moordverdagtes, mnre. Marcus Thomas en Kevan Townsend, by die African Sky Guesthouse in kamer 5 in hegteni
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer