Spekbome skep werk én skoner lug

'n Spekboom het die vermoë om meer koolstofdioksied as enige ander plant uit die atmosfeer te onttrek. Dit is beslis 'n wonderplant!
'n Projek waarmee oorbeweide landbougrond met behulp van die aanplant van spekboomsteggies gerehabiliteer word en ­terselfdertyd werk skep, het nuwe hoop in Vanwyksdorp in die Kle
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer