Speenkalwers laat beursies bult
Terwyl produsente al die pad bank toe lag oor die goeie veilingpryse vir speenkalwers, flikker rooiligte vir die slagosmark.
Ronelle Rademeyer - Namibië se speenkalfseisoen het in Julie vol in die blom gestaan. Produsente het van die speenkalfveilings af teruggekeer plaas toe met pryse so hoog as N$34,2
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie