Speeltyd in hoktyd
Videlia Garises (8) en haar boetie Jordan speel voor hul huis in die Babilon informele nedersetting. Volgens Videlia sal sy eerder skool toe wil gaan, maar sy geniet dit tog om saam met haar boetie te speel. Foto Tanja Bause


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie